|
Heuwelkruin Kollege, die Afrikaanse privaatskool net buite die stad, kan moontlik van volgende jaar af deur die Curro privaat skolegroep besit word.
George Diamond, voorsitter van die beheerliggaam by Heuwelkruin Kollege, het bevestig hulle is deur die Curro groep genader en onderhandelinge is tans op die tafel om verskeie opsies te oorweeg.
|
|
Read more...
|
|
|
Premier announces green campaign so trees are planted |
|
|
|
|
 Beauty, business and government come together to make Limpopo greener: Refilwe Leshabane, Tom Boya, Miss Limpopo Freedom Rapudi, the premier Cassel Mathale, and Miss Earth SA finalists Tamerin Jardine and Nondy Dzingwa at the Limpopo green gala dinner held at the Polokwane International Airport’s conference centre on Monday.
In a bold move to reduce the perilous consequences of global warming, the Limpopo government has pledged to plant a million trees a year over the next four years.
This was announced by Limpopo premier, Cassel Mathale, at a green gala dinner at the Polokwane International Airport conference centre on Monday.
|
|
Read more...
|
|
|
Gestrande inwoners vra vir hulp nadat woonstelblok brand |
|
|
|
|
 Die verwoesting van die brand is duidelik sigbaar. Die woonstelle in Schoemanstraat is verwoes en inwoners het met net die klere aan hul lywe van ‘n gewisse branddood ontsnap tydens die brand verlede week.
Inwoners van ‘n woonstelblok wat verlede week in ‘n brand beskadig is, weet nie waar hulle gaan woon en wat van hulle gaan word nie.
Hulle wil hê dat die eienaars van die gebou veblyf aan hulle moet verskaf tot die laaste datum waarop hulle huur betaal het.
Die meeste van die inwoners het al hulle besittings in die brand verloor, en slegs met die klere aan hul lywe van ‘n gewisse branddood ontsnap.
|
|
Read more...
|
|
|