|
PHS word Retro vir hul matriekafskeid |
|
|
|
 Jandus de Villiers en hoofmeisie, Martinique Potgieter op die “Retro-stage” by Hoërskool Pietersburg se matriekafskeid. |  Liandi Grobler, aan die sy van Francois Fourie, se uitrusting vir PHS se matriekafskeid het herinner aan dié van ‘n bosnimf. |  Met hulle unieke maar treffende kleurkombinasie het Monya Venter en Stefan Bester baie komplimente tydens PHS se matriekafskeid gekry. |  Dewald Oerlemans en Charné van der Merwe se elegante uitrustings het baie mooi by die veteraanmotor gepas wat hulle by PHS se matriekafskeid besorg het. |  Die vrolike Jan Kampherbeek en Yolandie Viljoen het seker gemaak hulle sou PHS se matriekafskeid geniet. |  Anneline Adlem, hier aan die sy van Wouter Heijmans het baie aandag getrek in haar stylvolle, liggroen uitrusting. |  Dié helder kleure, spesiaal vir PHS se matriekafskeid, het pragtig by Marni Gadney en Franco Botha gepas. |  PHS se hoofseun, Gust Greyvenstein en sy metgesel, Janine de Neysschen het heel uniek met ‘n gholfkarretjie by dié sosiale geleentheid van die jaar aangekom. Foto’s: Marietjie Cilliers en Roelof de Jonge |
|