• Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Auto width resolution
  • Increase font size
  • Decrease font size
  • Default font size
  • default color
  • red color
  • green color

Limpopo Informant

Friday
Sep 10th
Letters PDF Print E-mail

RESTAURANT’S SERVICE COMES OUT TOPS

No matter what people say I have always been a fan of the food served at Spur.
At times I was a bit disappointed but after my last experience Spur is back in the top three of my eatery list.


Not only was the service excellent but the food was cooked to perfection, the orders came in a timely fashion and my ashtray was cleaned out three times during our dining experience.
I can’t remember when last I received a finger bowl and on this occasion I did.
Not only did i receive a finger bowl but the water was warm and the lemon slice was added.
Two wipes on the side ensured my fingers stayed clean after eating a delicious serving of their famous buffalo wings with the unusually addictive Dirky sauce on the side.
I would like to say thank you to the staff and waiters for making my dining experience one to remember.
The only question on my mind is if head office’s presence had much to do with the service received, but nevertheless, the experience was one I’ll look forward to receiving again very soon.
Keep up the good work.
Dirky-sauce fan, Polokwane

SPIETKOP SE GEDRAG LAAT MOTORIS VERBAAS

Ek ry nou die Donderdagmiddag terug na die stad, so teen amper half ses se kant.
Sal ek nie jou waarlik ‘n "verkeerde" konstabel, so halfpad binne in die stad nogal, by Nirvana, sien na die bosse toe loop nie.
Behalwe daar was nie bosse  nie.
Die meneer het seker ‘n yslike nood gehad want hy net so  agt treë van sy motor gaan staan en so half sy rug op die mensdom gedraai... en genommer een.
Ag nee! Mens weet die menere se werk vat hulle  soms op ver paaie, maar kon hy nie maar ‘n bietjie vroeër na sy basiskantoor teruggekeer het nie - ek bedoel, enigeen sal verstaan hy het ‘n nood  gehad? Of is dit nou ‘n geval van hy het die spreekwoord van "moedernatuur se roep" te letterlik opgeneem nie?
Ag nee siesa! Kan ons stadsvaders nie vir die manne ‘n ou botteltjie saamgee nie? So vir ingeval  die nood te hoog raak...
Verbaasde motoris

DANKIE AAN DIE INWONERS VAN POLOKWANE

Ek wil graag my hartlike dank uitspreek aan die gemeenskap na die heengaan van my eggenoot Leon Fourie.
Dankie vir al die belangstelling, boodskappe en gebede wat my oorval het in die tyd van beproewing.
Leon was vir ‘n hele paar jaar die bestuurder van Chubb in Polokwane.
Ek, my familie en skoonfamilie waardeer die ondersteuning en bystand opreg.
Carin Fourie

Comments
Search
Only registered users can write comments!

3.26 Copyright (C) 2008 Compojoom.com / Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

 
< Prev   Next >

Polls

Lost Password? Register

 

 


Bookmark and Share