• Narrow screen resolution
  • Wide screen resolution
  • Auto width resolution
  • Increase font size
  • Decrease font size
  • Default font size
  • default color
  • red color
  • green color

Limpopo Informant

Wednesday
Sep 08th
Home arrow Top Stories/Hoofstories arrow Top Stories / Hoofstories arrow Inwoners laat vlae steeds wapper
Inwoners laat vlae steeds wapper PDF Print E-mail

Image
Johan van den Heever het twee yslike landsvlae wat op sy sleepwaentjie agter sy bakkie wapper. Hy sê hy is ‘n trotse Suid-Afrikaner en is nie skaam om dit te wys nie. Hy het Vrydag ook ‘n koppie warm koffie en ‘n lekker Wimpy muffin vir sy patriotisme verdien.
 

Noordelike Media Groep se veldtog om Polokwaniërs steeds trots Suid-Afrikaans te laat voel en dit te wys deur die landvlag se kleure deur middel van  spieëlkouse en landsvlae op hulle voertuie te wys, duur voort.


Wimpy Savannah was díe keer die borg van warm koffie en ‘n geurige muffin vir inwoners wat nog gees het. Dit het Vrydag op die besige hoek van Grimm- en Thabo Mbekistraat  so mik-en-druk gegaan om foto’s van die gelukkige wenners te neem en hulle besonderhede op die koop toe te kry.
Ene Frans moes ry voor hy sy van kon gee of die verkeer ophou en ander motoriste se geduld beproef. Hy kon darem sy patriotisme en blydskap omdat sokkerwedstryde ook hier in die stad gespeel is, gedeel het nie.
Hy was baie verras oor die koffie en muffin.

Nelie Erasmus

Comments
Search
Only registered users can write comments!

3.26 Copyright (C) 2008 Compojoom.com / Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

 
< Prev   Next >

Polls

Lost Password? Register

 

 


Bookmark and Share