 Pietersburg Hoërskool se Graad 8’s was die trotse wenners van die Kardoesie tydens die skool se jaarlikse Apiesdoringfees. Nadine Meiring en Cherise Lombaard is die twee wat die graad aanvoer. |
 Evelyn Abrie, Kitah de Klerk en Jacquin Grobler was van die gr9-dirigente tydens Kardoesie. Die span se tema was ‘War Games’. Die gr9’s het hierdie jaar die derdeplek verower. (Foto’s: Action Freeze) |
 Wikkel daai boude, wikkel daai boude!Die Matriekgroep van Hoërskool Pietersburg tydens die jaarlikse Kardoesie kompetisie. Al het hulle nie hierdie jaar met die louere weggestap nie, het elke betrokke leerling herinneringe wat net PHS Kardoesie vir ‘n mens kan gee. Voor staan Pieter Schempers, Brümilda Grats en Gerard van der Westhuizen. Agter Gerard staan Jac Hoogenboezem. |
|
|